Résultats de recherche de titre
Articles 1 à 8 sur 8
Vrese van 'n jong moeder
Par Gilbert Adimora, Adri De Necker. 2017
Die boek is geskryf vir jong ouers, veral die wat nog nie ervare is in die kuns van moederskap om…
te help om die angs te verlig wat die geboorte en die sorg van ‘n pasgebore baba volg totdat hulle een jaar oud is. Al lyk dit of die titel op moeders fokus, word vaders nie uitgesluit nie en met ook deur hierdie boek gaan omdat hulle ook betrokke is in die bekommernis en begeleidende slapelose nagte. Babas is veronderstel om ‘n gewensde geskenk van God te wees en ‘n bondel vreugte en geluk aan hulle ouers, maar dikwels is hierdie vreugde afgekap deur angs as gevolg van die tekort aan kennis, ‘ou vrou stories’,mites en kulturele gelowe wat dikwels nie baie akkuraat is nie, en stuur dan die jong ouers van plek tot plek in die soeke na oplossings. Snaaks genoeg, meeste bekommernisse is gewonlik ‘n normale proses wat moet gebeur soos wat die nuutgeborene aanpas by die lewe buite die baarmoeder. Party is klein probleempies wat opgelos kan word deur ‘n Pediater of ‘n goeie Huisdokter dikwels deur berading, en bring ‘n gewensde verligting en ‘n ontspanne omgewing in die huis. ‘n Reis na die verkeerde plek of die verkeerde raad van verkeerde mense, kan nie net permanent die kind beskadig nie , maar kan ook lei tot die ondergang van die pasgeborenne of baba met baie rou in die familie. Die feite in hierdie boek is saamgesit om hierdie jong ouers te help om die kennis te kry wat hulle nodig het om hulle pasgebore babas te kan hanteer, om angstigheid te verlig en om goeie gepasde maatreëls toe te pas wat sal help dat die babas ‘n gesonde begin geniet. Dit is ‘n resultaat van baie jare se oefening in kinder gesondheid in beide publieke en private hospital omgewings. Dit sal baie vrae antwoord wat deur jong moeders aan konsultasie pediaters,ander dokters,verpleegsters of ander gesondheids praktisyne gestel word, en soms kwaksalwers oor die sake wat hulle nie nodig het om oor bekommerd te wees nie of uitgesorDie Prinses En Die Dolfyn
Par Dan Alatorre, Petro Ebersohn. 2015
"Die Prinses en die Dolfyn" is 'n vermaaklike prenteboekie met oulike sketsies vir kinders. Dit vertel die storie van 'n…
pragtige, klein prinsessie met 'n baie spesiale opgestopte diertjie wat sy iewers in die kasteel laat wegraak. Met behulp van haar ouers (die koning en koningin) en die gesin se hond, sit hulle 'n soektog op tou daarna.Kinders geniet 'n prettige bangmaakstorie terwyl hulle ontdek dat volharding, vindingrykheid en samewerking belangrik is. 'n Klein prinsessie in jou huis mag dalk 'n ding of twee leer oor speelgoed wat gebêre moet word, en miskien iets oor verantwoordelikheid ook!'n Goeie storie vir ouers om aan hulle voorskoolse kinders voor te lees, of vir kinders wat 'n bietjie ouer is om vir hulle ouers te lees!Savvy Geschichten
Par Dan Alatorre. 2018
Die prag van kinders is gesetel in die feit dat alles hulle betower. Die prag van ouerskap is daarin gesetel…
dat ouers daardie betowering deur die hart van die kind sien. "Savvy" is 'n humoristiese en aangrypende blik op kindertyd se verlore betowerende oomblikke soos deur 'n pa gesien. Kruip, loop, speelafsprake, klippieskop, hibiskusse, leer om die potjie te gebruik, prinsesrokkies - en babadolfyne. Die hele wye spektrum van haar vrae en sy antwoorde.Skat, ek wil hê jy moet weet hoe spesiaal jy vir my is
Par Bernard Levine. 2020
Ek Sal Nie Doodgaan Nie!
Par Gabriël Agbo. 2020
Dit is nog nie oor nie. God is nog nie klaar met jou nie. Jy gaan nie nou dood nie. …
Ja, jy gaan nie. Hierdie boek is om jou te verseker dat Hy nog 'n plan vir jou lewe het. Dit maak nie saak hoe donker dinge lyk nie. Hier sal jy baie interessante hoofstukke vind soos: EK SAL NIE DOODGAAN NIE, ALLE KRAG BEHOORT AAN GOD, GAAN TERUG EN VERTEL HOM, GEBED, WAT MAAK JY HIER? MOENIE BANG WEES NIE, MOENIE WEGHARDLOOP NIE en ONBEPERKTE AANBOD. Daar is geen rede om nou op te gee nie. Moenie jouself doodmaak nie. Jy moet opstaan, met geloof en hoof en aanhou veg, staar jou uitdagings in die gesig. Moenie bang wees nie en moenie van dit af weghardloop nie. God kom om jou te help. Hier sal jy ook leer hoe om die gees van frustrasie, depressie en dood te weerstaan. Hoekom styg die koers van selfdood? Enige oplossings??Hoe om jou geliefde te behaag ( op 'n 100 verskillende maniere)
Par Bernard Levine. 2020
Liefde groei wanneer jy iemand laat weet dat jy omgee. Hoe om jou geliefde te behaag is gevul met baie…
opwindende, romantiese verrassings om jou geliefde baie spesiaal te laat voel. Die vreugde van lewe, is in gee. Bederf jou geliefde met sommige van hierdie romantiese idees en kyk hoe jou liefdeslewe sissend sal raak met ekstase en passie!Die Lekker Gespreks Boek
Par Bernard Levine. 2021
Hoe goed ken jy jou geliefde en vriende? Hierdie lekker boek is propvol vrae wat stof tot nadenke gee, soms…
intiem, soms laf en kontroversieël, maar altyd interessant. Wanneer vriende omkom, met 'n familie samekoms of wanneer jy so pas iemand op 'n partytjie of byeenkoms ontmoet het, sal hierdie gekkige boek almal aan die praat kry.Hoe om jou sielsgenoot te ontmoet?
Par Bernard Levine, Zelna Naude. 2017