Résultats de recherche de titre
Articles 1 à 5 sur 5
How Divine Images Became Art
Par Oleg Tarasov. 2024
How Divine Images Became Art tells the story of the parallel ‘discovery’ of Russian medieval art and of the Italian…
‘primitives’ at the beginning of the twentieth century. While these two developments are well-known, they are usually studied in isolation. Tarasov’s study has the great merit of showing the connection between the art world in Russia and the West, and its impact in the cultural history of the continent in the pre-war period.Spelteorie: ’n Katerina Carter-misdaadroman (Katerina Carter bedrog-misdaadromanreeks #2)
Par Colleen Cross. 2019
Spelteorie Forensiese rekenmeester, Katerina Carter se bedrog ondersoek lê ʼn massiewe Ponzi-skema bloot wat verbind is aan die skimagtige World…
Institute, ʼn globale dinktenk met ʼn ysingwekkende geheime agenda. Kat is vasgekeer in ʼn hoogspeel politieke komplot waar die spelers by niks sal stop om te kry wat hulle wil hê nie, in ʼn spel wat sy nie kan bekostig om te verloor nie.'n Kristal Engel
Par Dawn Brower. 2015
’n Dronk belofte van verlowing het Thor se familie teen hom gedraai. Sal Thor Pia se vergifnis verdien en hulle…
weghardlopende kinders betyds vir Kersfees vind? Na 'n nag van kaarte en drinkery, was Thor se skeurende hoofpyn die minste van sy bekommernisse. Wanneer 'n boodskapper opdaag met 'n kontrak vir hom om te teken, ontdek sy vrou Pia hy het ingestem om hulle seun aan die graaf van Devon se dogter te verloof. Pia is verby woedend en eis dat hy dit regmaak—of anders. Nadat hulle die argument tussen hulle ouers gehoor het, besluit die tweeling Liam en Lily om weg te hardloop uit protes teen die kontrak. Thor en Pia gaan op soek na hulle opstandige kinders voordat iets verskrikliks met hulle gebeur. Sal Thor Pia oortuig om hom te vergewe en die tweeling voor Kersfees te vind, of sal hulle gesin vir altyd uitmekaar val?Translating Russian Literature in the Global Context
Par Muireann Maguire Cathy McAteer. 2024
Translating Russian Literature in the Global Context examines the translation and reception of Russian literature as a world-wide process. This…
volume aims to provoke new debate about the continued currency of Russian literature as symbolic capital for international readers, in particular for nations seeking to create or consolidate cultural and political leverage in the so-called ‘World Republic of Letters’. It also seeks to examine and contrast the mechanisms of the translation and uses of Russian literature across the globe. This collection presents academic essays, grouped according to geographical location, by thirty-seven international scholars. Collectively, their expertise encompasses the global reception of Russian literature in Europe, the Former Soviet Republics, Africa, the Americas, and Asia. Their scholarship concentrates on two fundamental research areas: firstly, constructing a historical survey of the translation, publication, distribution and reception of Russian literature, or of one or more specific Russophone authors, in a given nation, language, or region; and secondly, outlining a socio-cultural microhistory of how a specific, highly influential local writer, genre, or literary group within the target culture has translated, transmitted, or adapted aspects of Russian literature in their own literary production. Each section is prefaced with a short essay by the co-editors, surveying the history of the reception of Russian literature in the given region. Considered as a whole, these chapters offer a wholly new overview of the extent and intercultural penetration of Russian and Soviet literary soft power during the twentieth and twenty-first centuries. This volume will open up Slavonic Translation Studies for the general reader, the student of Comparative Literature, and the academic scholar alike.Ek Sweer Dit Het Net So Gebeur
Par Khaled Talib. 2016
Voorwoord Daardie ongemaklike stilte wanneer jy nie meer weet waaroor om te praat nie. Jy is op die punt om…
in 'n donker afgrond van jou denke te val, wat nou in 'n doolhof verander is met 'n Minotaurus gereed om op jou af te spring. Ek ken daardie gevoel wanneer woorde verval. Dit klink soos 'n ballon wat leegloop. Om hierdie rede het ek besluit om my baie kort stories met jou te deel sodat as daardie oomblik kom, jy 'n gereedse voorsiening van vars geselskap het. As jy ooit vasgepen is aan woorde, gesels net oor daardie vriend van jou in Singapoer wat hierdie klein boekie geskryf het. Hopelik sal dit bydra tot jou reeds snaakse en interessante persoonlikheid om mense meer van jou te laat hou. Ek probeer om jou maklik neer te lê hier. Gekheid. Of jy nou by die haarkapper salon is, op 'n lang vlug of 'n woestyn pad, 'n gastehuis in die middel van nêrens of 'n ver verwyderde eetplek, neem my (ek bedoel die stories) saam met jou. 'n Samestelling van opstelle en oor peinsings oor die lewe wat beter is as om uit die venster te staar. Daar is 'n bietjie van alles hier, wat wissel van humor tot horror tot filosofie. Ek het baie van hierdie tipes stories, maar ek het gedink ek begin met 'n mondvol om te sien hoe dit gaan met jou sous. As ek aangemoedig voel, skryf ek meer. Dus, hé, geen verskonings meer om na jou foon te staar of vasgepen te wees met 'n paar herhalings op die kabel kanale nie. Jy het 'n boek in besit wat jou en ander tussen die kuiertjies vermaak. Gelukkige vertelling! Khaled