Résultats de recherche de titre
Articles 1 à 7 sur 7
Uro: En paranormal kjærlighetsroman (Profanebiblioteket - Bok to - #2)
Par J. B Trepagnier. 2023
Jeg hater å tape, og det virker som om jeg er i en serie av nederlag. Maleriet til Dorian Gray…
lå aldri i hvelvet til biblioteket. Vi har for øyeblikket null ide på hvor den er, og den eneste personen som kan spore det opp blir sannsynligvis holdet som gissel på en lagringsplass med alle slags forbannede gjenstander. Kuken til Balthazar er fortsatt forbannet, og det er ingen enkel måte å fjerne den på. Jeg har allerede gjort det verre en gang. Jeg håper den ikke faller av denne gangen. Jeg var helt i mot å gifte meg med Reyson da han våknet og kunngjorde at jeg ville bli hans nye kone, men besluttsomheten min svekkes... Jeg begynner å bry meg om den jævla guden. De eneste som vet hvor maleriet til Dorian er, er Dorian og demonmesteren til Bram. Selv om vi finner Dorian, så kan vi ikke drepe ham uten maleriet hans. Jeg vet bedre enn noen at når en heks virkelig ikke vil at du skal rote i tingene deres, så er utfallet vanligvis dødelig. Jeg forstår at vi trenger demonmesteren, men siden vi alle risikerer livene våre for å få ham ut av den fellen, bør han gi Bram friheten sin, fordi jeg trives å ha den Helveteshunden i nærheten. Jeg begynner å bry meg om alle disse folkene som har krasjet inn i livet mitt og biblioteket mitt, men jeg savner de vanlige dagene der jeg hjalp med forbannelser, trylleformler og territoriale uenigheter. Jeg vil gjerne forsvinne inn i erotikkavdelingen vår en liten stund og late som om Dorian Gray ikke samler en hær av overnaturlige vesener.புதிய தமிழ் இலக்கிய வரலாறு
By சிற்பி பாலசுப்பிரமணியம் மற்றும் நீல பத்மநாபன்.
Spelteorie: ’n Katerina Carter-misdaadroman (Katerina Carter bedrog-misdaadromanreeks #2)
Par Colleen Cross. 2019
Spelteorie Forensiese rekenmeester, Katerina Carter se bedrog ondersoek lê ʼn massiewe Ponzi-skema bloot wat verbind is aan die skimagtige World…
Institute, ʼn globale dinktenk met ʼn ysingwekkende geheime agenda. Kat is vasgekeer in ʼn hoogspeel politieke komplot waar die spelers by niks sal stop om te kry wat hulle wil hê nie, in ʼn spel wat sy nie kan bekostig om te verloor nie.'n Kristal Engel
Par Dawn Brower. 2015
’n Dronk belofte van verlowing het Thor se familie teen hom gedraai. Sal Thor Pia se vergifnis verdien en hulle…
weghardlopende kinders betyds vir Kersfees vind? Na 'n nag van kaarte en drinkery, was Thor se skeurende hoofpyn die minste van sy bekommernisse. Wanneer 'n boodskapper opdaag met 'n kontrak vir hom om te teken, ontdek sy vrou Pia hy het ingestem om hulle seun aan die graaf van Devon se dogter te verloof. Pia is verby woedend en eis dat hy dit regmaak—of anders. Nadat hulle die argument tussen hulle ouers gehoor het, besluit die tweeling Liam en Lily om weg te hardloop uit protes teen die kontrak. Thor en Pia gaan op soek na hulle opstandige kinders voordat iets verskrikliks met hulle gebeur. Sal Thor Pia oortuig om hom te vergewe en die tweeling voor Kersfees te vind, of sal hulle gesin vir altyd uitmekaar val?Social Science Term-1 class 4 - Tamil Nadu Board
Par State Council of Educational Research and Training Tamil Nadu. 2022
Social Science Term-2 class 4 - Tamil Nadu Board: சமூக அறிவியல் நான்காம் வகுப்பு இரண்டாம் பருவம் தொகுதி - 2
Par State Council of Educational Research and Training Tamil Nadu. 2019
Ek Sweer Dit Het Net So Gebeur
Par Khaled Talib. 2016
Voorwoord Daardie ongemaklike stilte wanneer jy nie meer weet waaroor om te praat nie. Jy is op die punt om…
in 'n donker afgrond van jou denke te val, wat nou in 'n doolhof verander is met 'n Minotaurus gereed om op jou af te spring. Ek ken daardie gevoel wanneer woorde verval. Dit klink soos 'n ballon wat leegloop. Om hierdie rede het ek besluit om my baie kort stories met jou te deel sodat as daardie oomblik kom, jy 'n gereedse voorsiening van vars geselskap het. As jy ooit vasgepen is aan woorde, gesels net oor daardie vriend van jou in Singapoer wat hierdie klein boekie geskryf het. Hopelik sal dit bydra tot jou reeds snaakse en interessante persoonlikheid om mense meer van jou te laat hou. Ek probeer om jou maklik neer te lê hier. Gekheid. Of jy nou by die haarkapper salon is, op 'n lang vlug of 'n woestyn pad, 'n gastehuis in die middel van nêrens of 'n ver verwyderde eetplek, neem my (ek bedoel die stories) saam met jou. 'n Samestelling van opstelle en oor peinsings oor die lewe wat beter is as om uit die venster te staar. Daar is 'n bietjie van alles hier, wat wissel van humor tot horror tot filosofie. Ek het baie van hierdie tipes stories, maar ek het gedink ek begin met 'n mondvol om te sien hoe dit gaan met jou sous. As ek aangemoedig voel, skryf ek meer. Dus, hé, geen verskonings meer om na jou foon te staar of vasgepen te wees met 'n paar herhalings op die kabel kanale nie. Jy het 'n boek in besit wat jou en ander tussen die kuiertjies vermaak. Gelukkige vertelling! Khaled