
Beer Vind 'n Huis
Animal stories, Family stories
Synthetic audio
Summary
Klein Beer voel alleen in die wêreld. Nadat hy eendag wakker geword het en besef het dat daar geen ander bere was om hom te troos of vir hom te sorg nie, het hy besluit om op reis te gaan… om iemand te vind wat hom sal lief hê. Soos jy sal vind tydens die lees van hierdie boek, lei sy soektog hom na 'n gelukkige einde.
Title Details
ISBN
9781071558928
Publisher
Babelcube Inc.
Copyright Date
2020
Book number
3570505